Strandveld Museum
A small privately owned museum at the cliffs of Franskraal. The Strandveld Museum is a little gem. The museum has the largest collection of relics of the HMT Birkenhead, that wrecked off Danger Point and several other historical items. The owners are local historians and marvellous story tellers who gladly take you on a trip through time.
Die "quaint little museum" vlak teen die see op Franskraal, is in besit van die grootste versameling Birkenhead relieke in privaat besit. Die museum behoort aan Jan en SD Fourie en word deur hulle befonds en behartig.
Jan is een van die dorpskarakters, afgetrede onderwyser en kenner van die Strandveld en sy geskiedenis. Hy en sy vrou is bekende kontrei skrywers. Sy vrou SD, is 'n gekwalifiseerde nasionale toergids, ken die streek soos die palm van haar hand en organiseer gereeld interessante toere in die streek. Die Spooktoer is al 'n legende in die Strandveld is altyd vol bespreek.
Jan se stories, sy konsertina en mondfluitjie is reeds węreldbekend. Ook sy afwesigheid by die museum! Skakel die toerismekantoor of sy vrou. Hulle kry hom soms opgespoor.skraal
Die Strandveld Museum word gehuisves in die destydse hoofman van Dyerseiland se woning tydens sy besoeke aan die "mainland".
© danger point peninsula, all rights reserved
contact webmaster